Die vakansie is verby en ek is terug op die bos om my heel laaste semester op universiteit aan te durf. ’n Scary thought.
Maar hier is die foto’s van my Junie-projek om die semester mee the begin. Daar was baie dae wat ek net by die huis was en dit moeilik was om iets interessant te kry om van foto’s te neem. Inelkgeval, daar is ’n foto vir elke dag.
Vir Julie gaan ek foto’s van enige tipe teken neem.