"Wake up kids, we've got the dreamer's disease"



Monday, July 22, 2013

Junie in foto’s

 

Die vakansie is verby en ek is terug op die bos om my heel laaste semester op universiteit aan te durf. ’n Scary thought.

Maar hier is die foto’s van my Junie-projek om die semester mee the begin. Daar was baie dae wat ek net by die huis was en dit moeilik was om iets interessant te kry om van foto’s te neem. Inelkgeval, daar is ’n foto vir elke dag.

Vir Julie gaan ek foto’s van enige tipe teken neem.

1 comment:

  1. Aan "Die meisie wat haar potlood kou," ek dink wat jy hier gedoen het was nogal awesome! Ek het in alle eerlikheid per ongeluk op hierdie site afgekom (besig met navorsing oor gedigte vir een van my modules), maar ek het sommer 'n bietjie rondgelees en dit was nogal cool hoor! Gedink ek moes net 'n comment post want mense is lekker suinig met positiewe terugvoer blyk dit my! Alles van die beste, Ronnie.

    ReplyDelete