Oor `n week begin ek met die eindeksamen en ons almal weet wat dit beteken. Ja, die universele aktiwiteit wat alle universiteit-studente reg oor die wêreld connect: procrastinating. In al sy vorme. Ek sien uit, true story. So om die merry time of the year bietjie vroeg af te skop het ek hierdie lysie saam gestel. Ek het al begin om ure op procrastinating sites te spandeer, veral die wat basiese `n samestelling is van hilarious quotes. So hierdie is my lysie van histeriese dinge wat dosente in die klas sê (en ja, dit is die enigste tyd wanneer ek oplet in klas). Ek noem nie name nie, to protect the innocent or the not-so-much...
“Daar is sekere adjektiewe wat nie trappe van vergelyking vat nie, soos “getroud”. Jy kan nie net bietjie getroud wees nie. Alhoewel party mense so dink soos Tiger Woods en die ene Joost van der Westhuizen.”
“Maak nie saak of dit `n verskil aan hulle lewens maak nie, solank almal net ingesluit voel.”
“Noord-Korea is `n absurde land. Dis soos die poster-child van hoe om nie `n land te regeer nie.”
“Moenie op die trappe lanks die kant sit nie, ek is aangesê dat dit `n fire-hazzard is.”
“Hulle kon gewoon nie aanpas by ‘ons moet nou leer om `n tjek te teken, maar ons het nog nie geleer tel nie’ “.
“If you looking for figures on world polulation, the CIA Factbook is a good source. Little Johnny’s blog on ‘i hate people’... not so good.”
“Science is creativity in a straight-jacket.”
“History is filled with geniuses who were wrong.”
“This is not for exam purposes, it’s more for your immortal soul.”
“Richard Feynman was in his office rolling around on the floor. Someone asked him what he was doing and he said: ‘I’m a particle travelling at the speed of light, but what do I see?’ ”.
“If we only had Darwin and no Newton, we’d all be living in huts and talking about genes. I’d say Newton was more influential.”
“You know that astrology-stuff in the newspaper... Your moon is moving in Aquarius and so you’re gonna die.”
“A number doesn’t roar and a probability doesn’t travel.”
“Want dis hoe ons iets behou in Suid-Afrika. Ons pas dit amptelik toe en skiet die wat nie saamstem nie.”
“Of was dit net `n geval van maak die net so groot as moontelik sodat al die vissies kan happy wees.”
“He’s not one of those ‘I’ve only got some vague grasp of the idea, it must be great, where do I kneel’ type of philosophers.”
“Dit was meer die regeringsbenadering van BA-grade is useless, solank ons almal net kan till slaan by die spar.”
“It can count out of 10, or 700. It can count out of pie. It doesn’t matter, it’s an arbitrary factor.”
“We’ll be discussing why quantum mechanics is weird. So bring a friend... not a physics friend, as I don’t know so much what I’m talking about, but BA friends are welcome.”
“Being close to the truth is like being half-pregnant.”
“Remember a new paradigm doesn’t come with a sticker that says ‘new paradigm’ “.
Hierdie is net `n paar en ek hoop julle het net sulke hilarious-dosente soos ek. Om julle te help met procrastinating, hier is `n paar links:
http://dearblankpleaseblank.com/
http://www.thingsmyboyfriendsays.com/
So, happy procrastinating almal !!
AMANDA
No comments:
Post a Comment